--
 
Hot hatches - Old vs New

Check out these 5 hatches and compare the old with the new.

5 most important cars

We take a look at 5 cars that revolutionised the automotive industry.

Ontmoet BMW se nuwe 3-reeks!

2004-11-02 10:32
Die nuwe geslag BMW 3-reeks word amptelik op die Geneefse-motorskou in Maart volgende jaar bekendgestel.

Dit is die vyfde geslag 3-reeks en is 'n belangrike model vir BMW, want dit is op die oomblik die maatskappy se grootste volumeverkoper.

Op die oog af lyk die 3-reeks nogal konserwatief as jy dit vergelyk met ener BMW modelle soos die omstrede 7-reeks.

Die motor is ook groter as voorheen en met 'n lengte van 4 520 mm (+49 mm), 1 817 mm breed (+78 mm) en die hoogte is 1 421 mm (+6 mm).

Modelle

BMW 330i (Petrol)

  • Enin grootte: 3-liter
  • Krag: 190 kW
  • Wringkrag: 300 Nm between 2500 en 4000 r/min.
  • 0-100 km/h: 6.3 sekondes
  • Topspoed: 250 km/h
  • Brandstofverbruik: 8.7 liters/100km

    BMW 325i (Petrol)

  • Enjin grootte: 2.5-liter
  • Krag: 160 kW @ 6 500 r/min
  • Wringkrag: 250 Nm between 2 750 en 4 250 r/min
  • 0-100 km/h: no info
  • Topspoed: 245 km/h
  • Brandstofverbruik: 8.3 liter/100km

    BMW 320i (Petrol)

  • Enjin grootte: 2-liter
  • Krag: 110 kW @ 6 200 r/min
  • Wringkrag: 200 Nm @ 3 600 r/min
  • 0-100 km/h: 9.0 sekondes
  • Topspoed: 220 km/h
  • Brandstofverbruik: 7.4 liter/100km

    BMW 320d (diesel)

  • Enjin grootte: 2-liter
  • Krag: 120 kW
  • Wringkrag: 340 Nm @ 2 000 r/min
  • 0-100 km/h: 8.3 sekondes
  • Topspoed: 225 km/h
  • Brandstofverbruik: 5.7 liters/100km
  • Inside Wheels24

    There are new stories on the homepage. Click here to see them.