--
 
Hot hatches - Old vs New

Check out these 5 hatches and compare the old with the new.

5 most important cars

We take a look at 5 cars that revolutionised the automotive industry.

Ligte opkikkering vir Corsa

2004-08-30 14:54
Die plus-kenteken vorm nou deel van die bakkenteken en al drie modelle is met elektroniese instrumente toegerus, asook 'n toereteller.

Die binneruim is verder opgevrolik met nuwe kledingstofbekleedsel en die vlagskipmodel het ook 'n lugversorger as standaard-toerusting. Die Lite-modelle is goeie waarde vir geld, want in opgekikkerde vorm kos hulle nou 4% minder as hul voorgangers.

Die intree-model kos net R68 600, terwyl die Lite+ sonder lugversorging jou R77 500 armer sal maak. Die topmodel met lugversorging se aanbevole prys is R83 500.

Inside Wheels24

There are new stories on the homepage. Click here to see them.