--
 
Hot hatches - Old vs New

Check out these 5 hatches and compare the old with the new.

5 most important cars

We take a look at 5 cars that revolutionised the automotive industry.

RunX opgekikker

2004-09-20 10:51
Die RunX spog onder meer met onder meer nuwe sierroosters, kopligte, voorste buffer en agterligte.

Die RunX se nuwe sierrooster het trekke van die Verso s'n, terwyl die Corolla nou chroom-omboorsel om die sierrooster het. Ook binne is die modelle opgekikker met onder meer satelliet-kontroles aan die stuurwiel vir die Corolla GLS- en die GLX-model, Optitron-beligting in die topmodelle en 'n sesskyf-CD-wisselaar in die GLS en

GLX. Die Corolla GLE is nou ook deur die GLS vervang, terwyl die 180i GLS-outo deur 'n GSX-model vervang is. Die pryse van die nuwe modelle is effens hoër en wissel van R109 323 tot R201 476, terwyl die RunX RSi tans ook net meer as R200 000 kos.

Inside Wheels24

There are new stories on the homepage. Click here to see them.